Leë Pypsteelerf in Christiana te koop

For SaleAdd to Favourites
5.00 ( 1 votes )
Contact Lyzelle Steyn:
078 539 8339
Added 2019-08-14 08:01:10
Created by

Description

Leë Pypsteelerf in Diamanstraat Christiana, twee blokke vanaf die skool, met eie kaart en transport, volle munisipale dienste, groot staal dakkonstruksie oor huis wal al 10 jaar lank amptelik nie bestaan nie, maar wel bewoon word deur eienaar/bouer en as twee onafhanklike woonstelle verhuur kan word.

Gevestigde tuin en omhein.

Kom kyk en gesels - eienaar oop vir eninge redelike versoeking in die rigting van R100 000... Oorgeedatum Desember 2019, alles verder onderhandelbaar.

Boek "The Handsculpted House" ingesluit.

Skakel Lyzelle Steyn. Verkieslik saans

Specific details

Location

Christiana, North West , South Africa
Diamant st, Christiana, North West, South Africa, 2680

Advert details

Advert ID: 2622
Displayed: 27
Expires: 2019-12-31 07:43:00

Rating

Your overall rating
5.00

Users' reviews

5.00

Write your review

ADVERT STATS

Recurring advert views in total: 0
Unique advert views in total: 26