Kerike du Plessis Life Coach

Add to Favourites
5.00 ( 1 votes )
Contact 082 557 6529
Added 2019-10-10 09:27:24

Description

Kerike du Plessis -Life Coach

(Life Coach, Wellness Coach, Thetapeutic Coach, Spelterapie 2jaar en op)

Leef jy jou droom?

n Life Coach help jou deur middel van verskeie programme  en tegnieke om jou op die pad na jou ideale lewenswyse te kry.  Ek maak ook gebruik van ekometriese asseserings as hulpmiddel (wys jou sterk areas asook areas wat meer ontwikkel moet word, asook werkswaardes, eie waardes ens. ) Die asseserings is fantasties vir tieners wat moet bepaal in watter rigting hulle wil gaan na skool asook vir gesinne, huwelikke, werkers en werknemers). Jy sien in die asseserings waarom sekere individue alleen of in n span werk.

Hierdie program is 'n langtermyn verandering in jou lewe wat jy kies om te maak. Raak ontslae van stres en frustrasies en word n beter egenoot, ouer, kind, werker, werknemer. 

Begin kleur weer raaksien en sien uit om op te staan elke oggend. Raak weer kreatief! 

Kontak my gerus vir verdere inligting 0825576529

Specific details

Location

Christiana, North West , South Africa
Christiana, North West,

Advert details

Advert ID: 2631
Displayed: 506
Expires: 2021-03-31 09:18:00

Rating

Your overall rating
5.00

Users' reviews

5.00

Write your review

ADVERT STATS

Recurring advert views in total: 51
Unique advert views in total: 512