HONDE SKOU / DOG SHOW

Add to Favourites
5.00 ( 1 votes )
Contact Kontak
Alta 084 948 5966
Bonnie 079 118 3836
Added 2019-06-13 14:01:41
Created by
0.00 ( 0 votes )

Description

Christiana Honde Skou.

Kom geniet die dag saam ons. Bring jou vier voet kind en gesin. Staan plek vir Stalletjies beskikbaar. Bespreek vroeg genoeg.

 

Honde Skou is Saterdag 31 Augustus 2019 by Bikers Club skuins oorkant Stay a Night. Tyd: 10:00 die oggend. Honde skou begin 12:00

 

Inskrywings fooi is R35 per inskrywing.

Kontak Alta 084 948 5966 Of Bonnie 079 118 3836

 

Kategorië:

  • Mooiste Hond – R35 per inskrywing
  • Lelikste Hond – R35 per inskrywing
  • Slimste Hond – R35 per inskrywing
  • Ewebeeld ( Look Alike) – R35 per inskrywing
  • Beste geklede Hond en eienaar – R35 per inskrywing

 

NB. Bepalings en voorwaardes:

  • Bewyse van inskrywing
  • Hond moet aan leiband wees
  • Hond moet gesosioliseer wees met mense en ander diere
  • Jy mag vir elke kategorië inskryf / R35 per inskrywing
  • Pryse kan nie vir kontant veruil word nie
  • Beoordeelaars se beslising is finaal

Ons aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige ongevalle nie. Wees asb. Verantwoordelik en tref maatreëls om ongevalle en beserings te voorkom.

Specific details

Location

Christiana, North West , South Africa
Christiana, North West, South Africa

Advert details

Advert ID: 2609
Displayed: 234
Expires: 2019-09-30 13:56:00

Rating

Your overall rating
5.00

Users' reviews

5.00

Write your review

ADVERT STATS

Recurring advert views in total: 13
Unique advert views in total: 220