VIEW

 

CATEGORY

 

ADVERTISE HERE, BUY PROMOTION "FIRST"

ADVERTISE HERE, BUY PROMOTION "BACKGROUND"

TOWN

 

ADVERTISE HERE, BUY PROMOTION "FIRST"

ADVERTISE HERE, BUY PROMOTION "BACKGROUND"

Cornelia's Boutique

Add to Favourites
0.00 (0 votes)
Contact Phone: 051 444 4975

Description

Dis nou 7 jaar nadat ons 9 jaar opgeoffer het op paaie, feeste en uitstallings…. Waar ons verskeie kunstenaars geklee het. Vandag strewe ons daarna om elke klient te bederf deur haar te klee soos n Prinses/ Ikoon. Matriek meisie kom besoek ons gerus om jou spesiale droom uitrusting vir die groot aand van jou jong meisie lewe te help skep. Ons het verskeie reekse van Hollywood tot Suid-Afrika. Jy kan ook jou stempel afdruk saam met een van ons ontwerpers om jou droom skepping in realiteit te verander. By ons is jy nie net n nommer nie maar n prinses van onskatbare waarde. Kom besoek ons gerus by Cornelia’s Boutique te College Square, Nelson Mandela straat Bloemfontein, Tussen Samba en Foto First.

Location

Bloemfontein, Free State, South Africa
Nelson Mandela Drive, Brandwag, Bloemfontein, Free State, South Africa

Advert details

Advert ID: 2413
Displayed: 341
Added: 2018-07-23 12:46:21
Modified: 2018-07-23 12:46:21
Expires: 2019-07-23 12:46:00

Rating

Your overall rating

Users' reviews

Add review

ADVERT STATS

Recurring advert views in total: 4
Unique advert views in total: 336