Nabana LodgeNabana Lodge
Holiday AccommodationENQUIREHazyview
CROOKED TREE COTTAGECROOKED TREE COTTAGE
Holiday AccommodationFor RentUmhlanga Rocks
iGwalagwala Guest HouseiGwalagwala Guest House
Holiday AccommodationSt Lucia
AMANI Boutique Hotel
Holiday AccommodationLydenburg
PELENECHI MANOR
Wedding & Venue AccommodationWhite River
Letsatsi Game Lodge
Holiday AccommodationSmithfield
Vaal Willows
Weekend GetawayWarrenton
The Palms
Holiday AccommodationDurban
BRIGHTWATER LODGE
Holiday AccommodationHout Bay
SeaDucer Tours
Holiday AccommodationShelly Beach
Floreat
AccommodationSabie
Addo Wildlife
AccommodationAddo
LOMBOK LODGE
Holiday AccommodationUmtentweni
TAPAMA LODGE
Holiday AccommodationBray
VETASHE GUEST HOUSE
Holiday AccommodationStanderton
Ocean Park Guest House
Holiday AccommodationUmkomaas
ZAMAMBONGI GUEST HOUSE
Holiday AccommodationNewcastle
Aan't Kanaal B&B
Holiday AccommodationUpington
TIPUANA
AccommodationGrahamstown
A TUA CASA
Holiday AccommodationNelspruit
ACCOMMODATION NA-CHELLE
Holiday AccommodationTygerdal
MUNATI LODGE
Holiday AccommodationMusina
Travel Lodge
AccommodationSabie
Wellvale Resort
Other AccommodationStanger
Jock
AccommodationSabie
Nabana Lodge
Holiday AccommodationHazyview
WOODPECKER INN
Wedding & Venue AccommodationRichards Bay
FERNDALE LODGE
Holiday AccommodationRandburg
PETITE PROVENCE B & B
Holiday AccommodationSalt Rock
THATCH HAVEN COUNTRY LODGE
Holiday AccommodationBrits
iGwalagwala Guest House
Holiday AccommodationSt Lucia
VICTORIAN GUEST LODGE
Holiday AccommodationKimberley
UKHOLO LODGE
Holiday AccommodationCitrusdal
FRANKA'S LODGE
Holiday AccommodationGraskop
Mooiplaas Guesthouse
Holiday AccommodationVolmoed
Sutherland
Holiday AccommodationSutherland
CYARA B&B
AccommodationHarrismith
CU GUEST HOUSE
Holiday AccommodationPhalaborwa
Kosmos Lodge
Holiday AccommodationHartebeespoort
THE SHOE GUEST HOUSE
Wedding & Venue AccommodationOhrigstad
McCloud's Cottage
Holiday AccommodationChrissiesmeer
Meander Manor
Wedding & Venue AccommodationBallito
PIKKIE COTTAGE
Holiday AccommodationSaldanha
RHEOTESSA GUESTHOUSE
Holiday AccommodationKathu
Highcroft Retreat
Holiday AccommodationHibberdene
HLOVANI RIVER LODGE
Holiday AccommodationNkowankowa
BANTRY BAY GUESTHOUSE
Holiday AccommodationCape Town
RORKE'S DRIFT LODGE
Holiday AccommodationDundee
RACK RAIL INN
Holiday AccommodationWaterval Boven
AURORA GUEST ROOM
Holiday AccommodationRiebeek West
Van der Stel Manor
Accommodation
Zuurberg Mountain Village
Wedding & Venue AccommodationAddo
Annie's Cottage
Holiday AccommodationSpringbok
SANTAI GUEST HOUSE
Holiday AccommodationBrits
BONAMANZI GAME RESERVE
Wedding & Venue AccommodationHluhluwe
AIRLIES GUEST HOUSE
Holiday AccommodationMontagu
MITFORD HOTEL
Holiday AccommodationMorgan's Bay
BON A VIE
AccommodationGonubie
Grande Plaisir
Holiday AccommodationFranschhoek
ESKULAAP PARK
Holiday AccommodationPolokwane
MOOIKRANS EQUUS
Camping & Caravan ParksAmersfoort
HAUS IRENE
AccommodationPretoria
DOLPHIN WHISPER GUEST HOUSE & SPA
Wedding & Venue AccommodationCullinan
BARUCH GUEST HOUSE
Holiday AccommodationStellenbosch
PEACOCK HOUSE
Holiday AccommodationStilfontein
Canefields Country Hotel
Wedding & Venue AccommodationEmpangeni
John Jack Inn
Holiday AccommodationChrissiesmeer
Buhala Lodge
Holiday AccommodationMpumalanga
KlitzGras
Holiday AccommodationLydenburg
ELIZABETH'S MANOR
Holiday AccommodationPotchefstroom
OTTER'S HAUNT
AccommodationParys
CROOKED TREE COTTAGECROOKED TREE COTTAGE
Holiday AccommodationFor RentUmhlanga RocksR 575 per person sharing per night & R 740 per single per night

BUSHBUCK LODGE

Add to Favourites
0.00 ( 0 votes )
Contact Phone:
039 316 6399

Share Call Fax:
086 651 4999

Cell:
084 508 6951

Email:
info@bushbuck-lodge.co.za
Added 2017-03-30 07:32:19

Description

 

Beskrywing

Ons bied: Selfsorgverblyf in goed ingerigte rondawels (ontbyt op versoek), vervoerdienste, eendag-uitstappies na besienswaardighede in die omgewing, afhaal by die lughawe, besigtigings-toere in gemaklike, lugversorgde 10-sitpek Toyota Quantum mini-busse, toere deur Suid-Afrika of deur dele daarvan. 

Alle ritte kan aangepas word. Ons eiendom is bo-op 'n heuwel geleë en is deur 'n wildreservaat omring. Dit het 'n uitsig oor 'n smarag groen natuurlike vallei wat in die see eindig. Perfek vir natuurliefhebbers.

Ronde moderne huisies - soos Afrika-hutte met hul eie TV's, DVD-spelers en DStv satellliet-sein, staan binne tropiese tuine, omtrent 1 km van die Indiese Oseaan af. Ons het ons eie 'Bushbuck Trail' (bosbok-voetslaanpad), met soliede banke en waar 'n mens die wildlewe in die Impenjati Natuurreservaat kan bewonder soos dit tot by die see strek.'n Verskeidenheid van voëls (Knysna Loerie, Ibisse, Neushoringvoëls, gekuifde Arende, Ooievaars), dassies, blouape, bosbokke, grys en blou Duikers (die wêreld se kleinste antiloop), verkleurmannetjies, muishonde, likkewane en vele meer woon op die eiendom. Daar is 'n swembad met sonstoele en grasbedekte sonsambrele, 'n groot somershuis van hout, 'n braai-area, 'n rookkoepee, 'n beskutte uitsigdek waarvandaan 'n mens 'n pragtige uitsig oor die natuurreservaat, 'n visdammetjie en 'n boma.

Die 'Bushbuck Trail' wat oor die Impenjati Natuurreservaat tot by die goue strande strek, sal jou help om heeltemal te ontspan. In die dorp is daar ook nog 'n gholfbaan, tenni-s en rolbalklubs, 'n poskantoor, restaurante, 'n kroeg, gimnasium, kafee, supermark, vulstasie en drankwinkel. Onthou: Southbroom is waarskynlik die groenste (deel van die Impenjati Natuurreservaat), veiligste (ons het ons eie eenheid van 18 privaat polisielede) en mees kosmopolitaanse dorp (35% huurders is buitelanders) met die beste klimaat van alle gebiede. Winter temperature: 12 ºC - 26 ºC. See se temperatuur in winter: 20 ºC - 22 ºC. Somer temperature 20 ºC - 33 ºC. See se temperatuur in somer: 24 ºC - 26 ºC. 

Ons kan diepseehengels, duik (van die beste duikplekke), haaiduik, branderry, vierwielmotorfietsritte, perdry, helikoptervlugte, vlieërbranderry, voetslaan en rugsak-uitstappe reël. Ses Blouvlagstrande en 6 gholfbane wat net 10 minute se ry weg is wag op jou.

Lae buiteseisoen- en pensioenaris-tariewe is ook beskikbaar.

 

Kenmerke

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik
  • Veilige Parkering
  • Gratis WiFi

 

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

 

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

 

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

 

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi

 

Hier praat ons

  • Engels
  • Pools
  • Russies
  • Zoeloe

 

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

 

Rondavel 1

  • Slaapplek vir 4
  • Koningingrootte-bed
  • 1 Alleenstaande Eenheid

Beskrywing

Ronde Afrika-hut met moderne geriewe, 'n oopplan-kombuis, koningingrootte-bed in sitkamer, 'n dubbel-stapelbed in 'n klein, aangrensende kamer, en 'n badkamer (toilet en stort). Die eenheid is geskik vir 'n paartjie met 2 kinders. Die lugversorgde eenheid het DStv - bring net jou eie dekodeerder, slimkaart en kabels saam. Gratis WiFi word voorsien.

 

Rondavel 2

  • Slaapplek vir 4
  • Dubbelbed
  • 1 Alleenstaande Eenheid

Beskrywing

Moderne, ronde selfsorgkothuis met 2 dubbelbeddens (vir 4 gaste) in die sitkamer en slaapkamer, 'n oopplan-kombuis, badkamer en aparte ingang. Geskik vir 'n paartjie met 2 kinders of vir 2 paartjies (32m²). Die lugversorgingde, toegeruste rondawel hte 'n TV, DVD-speler, satelliet-DStv en gratis WiFi. Gaste moet asb. onthou om hul eie dekodeerder saam te bring.

 

Rondavel 3

  • Slaapplek vir 5
  • Dubbelbed
  • 1 Alleenstaande Eenheid

Beskrywing

Moderne, ronde Afrika-hut met 2 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, badkamer (stort en toilet) en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n dubbelbed in die sitkamer en 'n driedubbele-bed in die aangrensende slaapkamer. Die rondawel het gratis WiFi, 'n TV, DVD-speler en satelliet-DStv. Gaste moet asb. onthou om hul eie dekodeerder saam te bring.

 

Rondavel 4

  • Slaapplek vir 7
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • 1 Alleenstaande Eenheid

Beskrywing

Die dubbelverdieping-Afrika-hut (60m²) het 5 enkelbeddens bo in 1 kamer en 'n dubbelbank onder (wat vir 'n paartjie geskik is). Die hut het 'n oopplan-kombuis met tafel vir 6 gaste, 'n bank, 'n yskas-vrieskas, badkamer (stort en toilet) en is geskik vir 'n paartjie met 4/5 kinders. Die lugversorgde eenheid het 'n muurwaaier, TV, DVD-speler en satelliet-DStv. Gaste moet asb. onthou om hul eie dekodeerder saam te bring. Gratis WiFi word voorsien.

 

Guest Room

  • Slaapplek vir 2
  • Dubbelbed
  • 1 Eenheid Apart van Gastehuis/B&B

Beskrywing

Hierdie lugversorgde gastekamer (25m²) is 'n selfsorg-opsie met 'n privaat badkamer (stort, toilet), en 'n dubbelbed vir 'n paartjie. Die kombuis het 'n oopplan-opset. Die kamer het ook 'n klerekas, TV/DVD-speler/DStv. Daar is 'n ronde tafel vir 4 gaste en 'n strykyster en strykplank. Die kamer is rolstoelvriendelik. Gratis WiFi word voorsien.

 

Specific details

Location

Southbroom, KwaZulu-Natal, South Africa
10 Tavistock Pad, Lot: 720 Southbroom North, Hibiskuskus, 4277, KwaZulu-Natal

Advert details

Advert ID: 1793
Displayed: 1639
Expires: 2019-06-30 07:26:00

Rating

Your overall rating

Users' reviews

Write your review

ADVERT STATS

Recurring advert views in total: 21
Unique advert views in total: 1478